Passt nicht? Macht nichts! Sie können Artikel bis zu 30 Tage zurückgeben
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
Vir die welgestelde sakeman, Adam Swart, kom geloof egter nie so maklik nie. Dis juis hoekom sy dogter, Lea, en haar ma van hom vervreem is; sywreldbeskouing laat nie plek vir wonder nie. Wanneer Lea se ma egter sterf,gryp Adam die kans om sy verhouding met sy dogter te herbou. Hulle Wildekus-wegbreek het skaars begin wanneer 'n groep rondswerwendegelowiges reg langs hulle kom laer trek met 'n versameling voos en voddekaravane. Kort daarna, onder die wakende oog van hulle jong, imposante leier,begin die luidkeelse gesanik, nagtelike kruisvure en waansinnige seedopery. Disalles net te veel vir Adam, en sy frustrasies loop oor in 'n ernstige kopstamperymet Lea. Die volgende oggend is die karavane skoonveld. Sy dogter ook. Na bykans vier jaar se gesoek, gee Adam sy weelderige lewe in die stad prys. Hymoet terug Wildekus toe, hy moet vir Lea gaan vind as hy ooit weer vrede in sygemoed wil h. In die diep Transkei beland hy op die spoor van Die LewendeVlees, 'n sekte swerwers wat daar tussen die heuwels hulle eie stukkie paradysprobeer staanmaak. Maar elke swerwer het sy storie, elke paradys sy slang.
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?