Passt nicht? Macht nichts! Sie können Artikel bis zu 30 Tage zurückgeben
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
As ''n eietydse mediese speurder het die forensiese patoloog RyanBlumenthal al derduisende outopsies uitgevoer wat tot diearrestasie van ''n groot aantal misdadigers gelei het. Dit is sy grootdoel en strewe om oortreders aan die pen te help ry.In Outopsietafel beskryf hy van die moeilike lesse wat hy as ''n jong patoloog moes leer en hy vertel van die ongewone en dikwels grusame sterfgevalle wat hy al teëgekom het. Hy het gedurende sy loopbaan byvoorbeeld al etlike hoëprofielsterftes hanteer,sterftes weens natuurrampe en ook mense wat deur weerlig of wilde diere gedood is.Blumenthal bied ''n fassinerende blik op alles wat agter die skerms gebeur by die lykshuis en beskryf selfs ''n tipiese lykskouing en die instrumente wat hy tydens ''n ondersoek gebruik. Hy deel ook ''n paar geheime, soos hoe om vas te stel of ''n moord plaasgevind het en of iemand selfdood gepleeg het.Al kan die dooies nie praat nie, het hulle nogtans baie om te sê – en Blumenthal is daar om te luister.
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?