Passt nicht? Macht nichts! Bei uns ist die Rückgabe innerhalb von 30 Tagen möglich
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
OuteurskapPubliseer self jou boekHierdie boek is vir al die outeurs wat vreeslik daarteen opsien om hulle boeke te publiseer, of dit nou in gedrukte of elektroniese formaat of albei is. Ek het oor 'n honderd boeke gepubliseer by al die groot drukkers en verspreiders, so vir my was dit 'n verrassing toe dit onlangs onder my aandag gekom het dat daar sommige uitstekende skrywers is wat skrikkerig om self te publiseer. Hulle betaal eerder ander om dit te doen, omdat hulle die taak as verwarrend en moeilik beskou.Ek kan verstaan as 'n outeur dit doen om tyd te bespaar, daarom is die doelwit van hierdie boek om diegene te help wat die werk graag self wil doen, maar nie weet hoe nie.Dit is eintlik baie bevredigend om 'n idee vir 'n boek te kry, dit te skryf en dan self, op jou eie, te publiseer en met behulp van hierdie boek is dit presies wat jy sal kan doen.
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?