LIBRISTO
LIBROAMANTO
obligatorisch
Werden Sie Teil einer Gemeinschaft von Buchliebhabern aus der ganzen Welt und erhalten Sie eine Reihe von Vorteilen. Konto kostenlos anlegen
0
Österreichische Post 5.49 € GLS-Kurier 4.99 € DPD-Kurier 4.49 € DPD-Stelle 3.49 €

Onderwysersgids: Tippie doen wiskunde (Vlak 2)

Sprache AfrikaansAfrikaans
E-Book Adobe ePub DRM
Verlag LAPA Publishers, Oktober 2026
DIE GIDSDie Tippie doen wiskunde-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan... Vollständige Beschreibung
? points 33 b Neu Neu
13.29 € inkl. MwSt.
Verfügbar Sofort herunterladbar

DIE GIDS

Die Tippie doen wiskunde-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.

Elkeen van die Tippie doen wiskunde-reekse het n onderwysersgids waarin die 10 boeke per reeks tot die fynste detail bespreek en verduidelik word. Die onderwysersgids sal onderwysers en ouers toerus met omvattende en praktiese verduideliking en raad oor hoe om wiskundige konsepte op n eenvoudige, praktiese en prettige manier aan leerders te verduidelik.

Feitlik elke bladsy van elkeen van die 10 wiskundeboeke per graad, word breedvoerig verduidelik aan die hand van die volgende afdelings:

* Toerusting wat nodig is om die wiskunde begrippe te verduidelik

* Kernkonsepvaardighede

* Bekendstelling van die konsep

* Onderrigwenke

* Leesuitkomste

* Vaslegging

Die onderwysersgidse is per kwartaal ingedeel om onderwysers met beplanning te help. Daar is esktra werkkaartvoorbeelde vir elke kwartaal met n QR-kode wat lei tot A4-grootte werkkaarte. Matrikse en assesseringshulpmiddels is ook op QR-kodes beskikbaar.

Wat maak die gids anders?

* Waar Tippie aansluit by Lewensvaardigheid en aktiwiteite in die DBO-werkboeke, word dit met ikone aangedui, met bladsyverwysing indien van toepassing.

* Voorstelle van watter konsepte vir deurlopende en/of formele assessering gebruik kan word, word aangedui.

* Die onderwysersgidse is gebruikersvriendelik met n informele aanslag ideaal vir ouers en tutors wat nie in die klaskamer staan nie.

Schauspielerin & Polyglotte
EWA KASP für
Video abspielen
Ewa Kasp
Libristo bietet die größte Auswahl an fremdsprachiger Literatur an. Deshalb kaufe ich meine Bücher hier ein.

Informationen zum Buch

Vollständiger Name Onderwysersgids: Tippie doen wiskunde (Vlak 2)
Autor Michele Hala
Sprache Afrikaans
Einband E-Book - Adobe ePub DRM
Datum der Veröffentlichung 2026
EAN 9780637008204
Libristo-Code 54268908
Verschenken Sie dieses Buch noch heute
Es ist ganz einfach
1 Legen Sie das Buch in Ihren Warenkorb und wählen Sie den Versand als Geschenk 2 Wir schicken Ihnen umgehend einen Gutschein 3 Das Buch wird an die Adresse des beschenkten Empfängers geliefert

Anmeldung

Melden Sie sich bei Ihrem Konto an. Sie haben noch kein Libristo-Konto? Erstellen Sie es jetzt!

 
obligatorisch
obligatorisch

Sie haben kein Konto? Nutzen Sie die Vorteile eines Libristo-Kontos!

Mit einem Libristo-Konto haben Sie alles unter Kontrolle.

Erstellen Sie ein Libristo-Konto
Buchberater Libroamiko
Hallo, ich bin Libroamiko, kann ich helfen?