Passt nicht? Macht nichts! Sie können Artikel bis zu 30 Tage zurückgeben
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poesie op die tong van sprekers le. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak. In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees vol vrees, 150 idiome byeen - elkeen gellustreer met 'n grappige volblad-spotprent, en met 'n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar 'n lys met ng idiome en verklarings agter in die boek. Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind. Di boek sal help verseker dat idiome van vroeg reeds 'n tuiste in die mond van jong sprekers kry, en dat di pragtige skat van Afrikaans behoue sal bly.
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?