Passt nicht? Macht nichts! Sie können Artikel bis zu 30 Tage zurückgeben
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
Comine Verbeuk is lelik in die steek gelaat deur A man. Daarom aanvaar sy die werk om op n afgesonderde plaas naby George A skrywer met sy manuskrip te help. Dit is die perfekte plek om die spoke van die verlede te begrawe, haar kop skoon te kry en mans finaal af te sweer. Die mense op Seekamee herinner Comine egter aan A tyd toe sy ook gelukkig was, voor haar ouers se dood en voor Len se verraad. Boonop lyk Sven soos n Noorman, noem haar Twiggy en veroorsaak n meteorietstorting in haar binneste wanneer hy n vertrek binnestap. Hy is stug, streng en allergies vir vroue. Miskien is daar tog n storieboek-einde vir die twee van hulle?
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?