Passt nicht? Macht nichts! Sie können Artikel bis zu 30 Tage zurückgeben
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie. Titels in die Vlak 6-reeks:
Boek 1: Tippie en die maanlanding
Boek 2: Tippie se eerste wedstryd
Boek 3: Tippie en die kunswedstryd
Boek 4: Tippie en die eksperiment
Boek 5: Tippie leer sokkie
Boek 6: Tippie vra vrae
Boek 7: Tippie en die legende
Boek 8: Tippie hou van verrassings
Boek 9: Tippie se vakansieprojek
Boek 10: Tippie en die geheim
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?