Passt nicht? Macht nichts! Bei uns ist die Rückgabe innerhalb von 30 Tagen möglich
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
Tristan Hansen is amper sewe-en-twintig, aantreklik en 'n engel van plesier: 'n gigolo waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal. Oor die liefdespel kan niemand hom iets vertel nie. In sy luukse dakwoonstel in Maboneng reik sy herinneringe terug na die vroue wat hom as jong man gevorm en van genot geleer het. Dit was veral saam met een vrou, ver weg in Positano, 'n dorp in Itali waar hy hom kon loswikkel van die beklemming van sy ma wat hom n sy pa se dood alleen grootgemaak het. Maar Tristan word deur foonoproepe vol dreigende stiltes geteister en iemand hom hou dop. Terwyl sy verlede soos 'n Johannesburgse storm oor die horison aanrol, verlang hy terug na gelukkiger dae in Positano en na sy opleiding in die kuns van liefdemaak. Nadat die blitsverkoper Die plesierengel twintig jaar gelede verskyn het, is Tristan Hansen terug soos duisende lesers hom sal onthou in Leon van Nierop se stomendste verhaal ng.
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?