Passt nicht? Macht nichts! Sie können Artikel bis zu 30 Tage zurückgeben
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
Gedurende die loop van die storie sal my lewe bedreig word deur 'n obsesiewe alfa weerwolf mannetjie. Die verassende aankoms van 'n tweeling broers Kendrix en Kennan leer my dat liefde wel bestaan. Die pak en 'n paar vampier vriende gaan saam baklei vir 'n gesamentlike doel- wraak. Verskeie groepe het al die einde van die wereld voorspel mees bekend as die 'doomprofete'. In die loop van die tyd het die wereld nie geeindig nie.Mense vampiere en weerwolwe is nie deur gesofistikeerde wapens van die aarde afgevee nie. Die persone wat wel vir die uitwissing veantwoordelik was is die honderde wetenskaplikes wat dodelike virusse in proefbuise bewaar het vir verdere studie.My naam is 'Julissa' 'n vroulike alfa weerwolf van Romania.
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?