Passt nicht? Macht nichts! Bei uns ist die Rückgabe innerhalb von 30 Tagen möglich
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
In Die Binnekring dink Jan Heunis terug aan die laaste jare van wit oorheersing in Suid-Afrika deur sy snydende sketsing van sleutelfigure soos Frederik van Zyl Slabbert, PW Botha, Hernus Kriel, Kobie Coetsee, Dennis Worrall en Roelf Meyer, sowel as weergawes van gebeure soos die ondertekening van die Nkomati-verdrag, PW Botha se Rubicon-toespraak en die CODESA-onderhandelinge. Hy vertel van baie dinge wat agter die skerms plaasgevind het, professioneel sowel as persoonlik, en beskryf hoe die Nasionale Party uiteindelik in onderhandelinge met die ANC uitoorle is namate Suid-Afrika uit die duister van 'n halfeeu van Nasionalistiese regering beweeg het. Jan Heunis, die seun van die Nasionale Party-politikus en Kabinetminister Chris Heunis, was nooit self 'n politikus nie, maar sy posisie as die staat se hoof-regsadviseur in die Kantoor van die Staatspresident onder P.W. Botha, het vir hom unieke insig in die gebeure van die tyd gegee. Hy het later 'n invloedryke rol gespeel in die veelparty-onderhandelinge wat tot die Grondwet van 1996 gelei het.
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?