Passt nicht? Macht nichts! Sie können Artikel bis zu 30 Tage zurückgeben
Mit einem Geschenkgutschein können Sie nichts falsch machen. Der Beschenkte kann sich im Tausch gegen einen Geschenkgutschein etwas aus unserem Sortiment aussuchen.
Bis zu 30 Tage Rückgaberecht
Elke mens is soos 'n spieël wat sy omgewing weerkaats, totdat dit breek ... óf vog, vrot en tyd die kaatsing weldra uitdoof. Hierdie opwindende verhaal, geskryf met 'n vonkel in die oog en soms 'n skeut hartseer, wentel om Hanru Treurnicht en Erika Engelhart, 'n skrywer en 'n filosofie-dosent, wat sin probeer maak van hulle bestaan in die asemrowende Laeveld.
Knap verweef in die intrige is besige bure, 'n troue op 'n eksklusiewe lodge, gevaarlike dierasies, Covid-19, pynappelbier & Ivermectin, UAP en 'n ouma wat genoeg van haar lewe in 'n tehuis vir bejaardes gehad het.
Emosies soos jaloesie, afguns en liefde figureer in hierdie drukkoker ― met die donker man in sy lang swart jas altyd geduldig in die skadu's ― gereed om 'n ieder en elk se paspoort na die finale bestemming te stempel. Komete, soos mense, hulle bly kom en gaan. Wat sal 'n mens hiervan maak?
Hallo! Ich bin Libroamiko, dein Buchberater.
Wie kann ich dir helfen?